16 Oktober 2026 – Vrydag
Sluit by ons aan vir ’n gesellige bring-en-braai voor ons groot dag, by ons venue.
Tyd 17:00
17 Oktober 2026 – Saterdag
Seremonie begin 15:00
Wees asseblief 30 min voor die tyd daar
Sweethome Farm, R624
Eston, 3740, KZN
Julle teenwoordigheid op ons spesiale dag beteken vir ons meer as enige geskenk. Sou julle egter graag iets wil gee, of ‘n bydrae wil maak tot ons wittebroodfonds, is julle welkom om van die bankbesonderhede hieronder gebruik te maak.
Daar sal op die dag self ook ‘n mandjie beskikbaar wees vir koeverte.
Bank: FNB
Account Holder: Hannelie Van Der Westhuizen
Account Type
: Easy Account
Account Number: 63176501782
Branch Code
: 250655
Wat is die kleredrag?
Semi-formeel
Wat is die kleurskema?
Is daar ‘n kroeg?
Kontantkroeg met kaart fasiliteite beskikbaar
Is my metgesel / kind welkom?
Elke gas mag maksimum een (1) metgesel saam bring. Kinders is welkom. Dui asseblief u metgesel / kind se bywoning aan wanneer u RSVP.
Is daar akkommodasie beskikbaar?
Laat weet ons asb indien julle verblyf benodig. Ons sal dan direk met julle kontak maak om die reëlings te tref.








